Quantcast
Channel: Vereniging vir Tuisonderwys - SA Homeschoolers
Viewing all articles
Browse latest Browse all 6

Staat neem volle beheer oor onderwys

$
0
0
School Indoctrination
As daar ooit ’n jaar is waarop ouers en kinders vryheid in onderwys verloor, dan is dit 2014. Publieke skole verloor vryheid om handboeke te kies, leerlinge verloor vryheid om vakke te kies, verpligte skoolbywoning word uitgebrei, laste op privaatskole word verhoog en die nasionale kurrikulum word uitgebrei tot geboorte. Al hierdie veranderinge is aangekondig deur die minister van basiese onderwys, sonder dat enigiemand veel van ’n bohaai gemaak het....

Viewing all articles
Browse latest Browse all 6

Latest Images

Trending Articles